KANTOORURE: | Maandag - Vrydag | |
|
08:00 – 13:00 | |
![]() |
056 2126331 / 056 2121633 (Skakelbord) | |
|
086 552 4806 (Faks) |
|
|
||
![]() |
Posbus 7039, KROONPARK, 9502 |
PERSONEEL
|
ORRELISTE: Isabel Kruger | |
![]() |
082 042 3359 | |
![]() |
stepbyfaithm@gmail.com |
KOSTER: Louisa Strydom
(Louisa Strydom is ons koster, maar ook die administratiewe beampte.) |
Louisa Strydom is in die kerkkantoor in die kerk.
Sy hanteer die ontvangs en uitbetalings van alle kontant.
Dus word alle inbetalings van o.a. kampgelde, kategese boeke e.a. by die
kerkkantoor in die kerk by Louisa gedoen.
Indien kontant benodig word vir enige aankope vir byvoorbeeld koskas,
Dagsorgsenstrum, Oosterligvriendekring ens. word dit ook deur haar
behartig.
Sy is ook by die volgende diensaksies betrokke: Sorgaksie, Jeugaksie,
Vroueforum, Siekebediening.
As koster is sy in beheer van alle meubels en toerusting, funksies,
begrafnisse, huwelike ens. dus word al die reëlings hieromtrent deur haar hanteer.
Indien daar herstelwerk of enige iets is wat u reken wat aandag moet geniet, rapporteer asseblief aan haar.
|
SKRIBA/KASSIER: Tobie Schreuder
|
Tobie Schreuder is in die kantoor agter die verhoog van die saal.
Hy hanteer al die finansiële sake
(Pastel, finansiële state, salarisse, begrotings e.a.).
Weeklikse afkondigings, voorbereiding en verspreiding van maandelikse
nuusbriewe, nagmaalstukke e.a.
Belydende lidmaat- en doopregisters, nuwe intrekkers en dopelinge.
Hy is betrokke by al die kerkraadslede, kerkraadvergaderings asook die
volgende diensaksies: Administrasie, Getuienisaksie, Gemeentebediening,
Gasvryheidbediening en Oosterligvriendekring.
Indien daar enige onsekerheid is, wie vir wat verantwoordelik is,
skakel gerus die kerkkantoor.
|