- Die Oosterligvriendekring is ‘n lidmaatgroep vir persone van 65 jaar en ouer.
Projekte waarby diensaksie betrokke is
Lidmaatgroep |
Byeenkomste |
Spesiale gebeurtenis |
Uitstappie |
Die Oosterligvriendekring
is ‘n lidmaatgroep vir
persone van 65 jaar en ouer
|
Ons wil elke lidmaat bo 65 motiveer om hierdie geleenthede by te woon en om te sien hoe ‘n lewe na 65 geniet kan word. As jy graag deel wil word van die groep kan jy gerus kontak maak met die voorsitter Nico Viljoen (082 431 9545). Daar is geen lidmaatskapfooie nie en almal is welkom. |
Byeenkomste
|
Hulle vergader elke derde Donderdag
van die maand en kuier heerlik saam.
|
Spesiale gebeurtenis |
Verjaardae, huwelikherdenkings ens. word op spesiale
geleenthede herdenk. |
‘n Jaarlikse uitstappie bly die
hoogtepunt van hul jaaraktiwiteite |
Hierdie uitstappie is 'n lekker week se uitspan by die see,
|